Kinderrympies en Kleuterverse
'n Versameling van tydlose, tradisionele Afrikaanse kinderrympies, rymspeletjies en kleuterverse waarmee baie van ons grootgeword het. Omdat die skrywers nie bekend is nie (dit het volksbesit geword) het ons die vrymoedigheid geneem om dit hier te plaas ter wille van Afrikaanssprekende ouers, wat iets uit hulle kinderjare met hul kinders wil deel:
As jy rympies of verse wil byvoeg (wat nie kopiereg sal skend nie) deel dit gerus met ons. Skryf aan afrikaans@swart.co.nz.